 | | Who's Online | There are currently, 5 guest(s) and 0 member(s) that are online.
You are Anonymous user. You can register for free by clicking here |
|  |
 | | Login | | Don't have an account yet? You can create one. As a registered user you have some advantages like theme manager, comments configuration and post comments with your name. |
|  |
| |  | | ABBA OP UPINGTON | | | Posted by admin on Friday, August 27 @ 08:49:59 SAST (16 reads) Topic: Upington and Surrounding Area Upington: Aan die einde van die vertoning is die
gehoor nie altyd seker of dit werklik die kunstenaars op die verhoog is
wat gesing het nie.. so eg vertolk hierdie kunstenaars die ABBA
liedjies.
Moenie die kans laat verby glip om ABBA Magic
vertoning op 3 September 2010 om 19:00 by die Fanie Malan
Saalperdskouseksie aangebied en vir enige navrae kan Ann by 083 459
1376 geskakel word
|
( Read More... | ) |
| | |  |
 | | INTERNASIONALE PLANTVERBRUIKERS FORUM OP KEIMOES WAS GROOT SUKSES! | | | Posted by admin on Friday, July 09 @ 14:39:13 SAST (73 reads) Topic: Upington and Surrounding Area Die Internasionale Planteverbruikers Forum was 'n unieke geleentheid om
soveel plantkundiges en navorsers in Kai! Garib area te verwelkom.
Die volgende Universiteite was teenwoordig: Johannesburg Universiteit,
Pretoria-, Bloemfontein-, Stellenbosch-, Fort Hare-, Botswana-,
Wes-Kaap-, Zululand-, Venda-, Limpopo- en Beloit College USA..
|
( Read More... | 1745 bytes more ) |
| | |  |
 | | FAMSA EN SANRA IN EEN GEBOU | | | Posted by admin on Tuesday, January 26 @ 10:39:13 SAST (130 reads) Topic: Upington and Surrounding Area Upington: Twee diensorganisasies, wie albei fokus op die welstand van die familie, het onlangs saam na een gebou verskuif. FAMSA en SANRA het hulself onlangs saam in dieselfde gebou gevestig om sodoende ‘n gesamentlike diens te verrig. Hulle noem hulself nou ‘n multi-funksionele span. SANRA is ‘n organisasie wat hulself op die slagoffers van die misbruik van dwelms, alcohol en ander afhanklikheidsmiddels toespits.
|
( Read More... | 2084 bytes more ) |
| | |  |
 | | SKOG HOU KERSPARTY | | | Posted by admin on Friday, December 11 @ 11:21:37 SAST (148 reads) Topic: Upington and Surrounding Area Die kinders van Skog (Spesiale Kinders Ondersteunings Groep) is weer vanjaar vreeslik bederf met die allerlekkerste Kerspartytjie by Aloe Gastehuis.
Die spulletjie het die allerlei lekker speletjies gespeel, die vriendelike tannies het hulle hare bietjie met spuitverf gekleur terwyl daar vir hulle gebraai word. Selfs oom Jasper het kort-kort kom seker maak dat die kinders hulle self geniet.
|
( Read More... | ) |
| | |  |
 | | LEEUS VAN KGALAGADI HERSTEL VAN HONDESIEK | | | Posted by admin on Friday, November 13 @ 11:03:30 SAST (135 reads) Topic: Upington and Surrounding Area Kgalagadi: ‘n Hondsiek virus het die dood van vier leeus in die Kgalagadi Oorgrenspark veroorsaak.
Die infeksie, wat amper nie speurbaar is oor so ‘n uitgestrekte bewaringsarea nie, is vinnig gediagnoseer deur die briljante samewerking tussen SANParke se bewaringsdienste en veeartse, hul personeel en die Noord-Kaap veeartsenydienste…
|
( Read More... | 1292 bytes more ) |
| | |  |
 | | KIMBERLEY VLIEGSKOOL TREK BAIE AANDAG | | | Posted by admin on Thursday, November 05 @ 14:02:17 SAST (152 reads) Topic: Upington and Surrounding Area Upington: Kimberley Vliegskool lok ongelooflik baie belangstellendes, sê Ettienne Venter, vlieginstrukteur van die skool. Die vliegtuig waarmee opleiding gedoen word is ‘n Jabiru. Die vliegtuie word uit composite vervaardig wat ‘n baie beter werkverrigting tot gevolg het en daarom is die opleiding nie so duur soos wat verwag word nie. Die JAR (Joint Aviation Regulation) sisteem word as basis vir die kursus gebruik wat wêreldwyd gebruik word..
|
( Read More... | 874 bytes more ) |
| | |  |
 | | MIER SAL NOU GENOEG WATER Hê | | | Posted by admin on Thursday, November 05 @ 10:58:29 SAST (157 reads) Topic: Upington and Surrounding Area Mier: Voldoende water soos dit in die grondwet verskans is, was slegs ‘n droom vir die inwoners van Klein en Groot Mier. Dit het nou waar geword. Mnr Meris van Mier skryf: Die komende Kersgety sal daar genoeg water in die woonbuurte wees as gevolg van die volgehoue druk deur die inwoners van Mier en die Gemsbok..
|
( Read More... | 987 bytes more ) |
| | |  |
 | | FORUM VIR GROBLERSHOOP EN GROOTDRINK GESTIG | | | Posted by admin on Wednesday, October 21 @ 16:37:06 SAST (210 reads) Topic: Upington and Surrounding Area Groblershoop: Die doel van die forum is om toerisme in die omgewing tot sy volle potensiaal te ontwikkel. Carin Husselmann van Groblershoop is as voorsitter van die Boegoeberg Eko Roete gekies en Graham Page van Grootdrink is die ondervoorsitter. Die roete strek vanaf Boegoebergdam area tot by Upington..
|
( Read More... | 2350 bytes more ) |
| | |  |
 | | NUWE VLIEGSKOOL OP UPINGTON | | | Posted by admin on Tuesday, October 06 @ 16:19:25 SAST (116 reads) Topic: Upington and Surrounding Area Kimberley Vliegskool gaan binnekort ook ‘n skool op Upington oopmaak. Dit sal die derde “vleuel” van die skool wees, waarvan een in Kimberley, een in Kuruman en nou in Upington gaan wees.
Die skool sal vanuit vliegtuigloods langs die vliegklubhuis, wat goedgunstelik deur die Upington Vliegklub beskikbaar gestel is, bedryf word..
|
( Read More... | 2645 bytes more ) |
| | |  |
 | | SKOP SKOENE UIT IN DIE OWK VIP TENT | | | Posted by admin on Monday, August 24 @ 13:47:50 SAST (133 reads) Topic: Upington and Surrounding Area Upington: Geniet jy die Kalahari Kuierfees, maar jy soek daardie ekstra bederf? Dan is die Oranjerivier Wynkelders se VIP – tent op die Eiland net die ding vir jou. Hierdie OWK VIP – tent Kalahari Kuierfees Komitee nie anders kon as om dit weer vanjaar op die terrein beskikbaar te stel nie..
|
( Read More... | 1700 bytes more ) |
| | |  |
|