 | | Who's Online | There are currently, 5 guest(s) and 0 member(s) that are online.
You are Anonymous user. You can register for free by clicking here |
|  |
 | | Login | | Don't have an account yet? You can create one. As a registered user you have some advantages like theme manager, comments configuration and post comments with your name. |
|  |
| |
 | MIER SAL NOU GENOEG WATER Hê Posted on Thursday, November 05 @ 10:58:29 SAST Topic: Upington and Surrounding Area | Dit bly ‘n raaisel waarom die rolspelers nooit die behoefte van die voldoende water in hierdie geweste raak gesien het nie. Met hierdie skrywe word die Gemsbok hartlik bedank vir hul deernis en onverskrokke beriggewing die afgelope jaar oor die waterkrisis, ‘n onreg wat in die woonbuurte gepleeg is. Daar word geglo dat hierdie waterkrisis finaal opgelos is, en dat drukgroepe gestig sal word om as waghond op te tree om soortgelyke euwels vroegtydig te identifiseer en met die regte mense en koerant te praat. |
|
| | |  |
| |
|
|